Vrywaring
Die inligting op hierdie webwerf is van ’n algemene, inligtende aard. Narratiewe pastorale berading is ondersteunend van aard en is nie ’n vervanging vir mediese, sielkundige of psigiatriese behandeling nie.
Hierdie diens is nie bedoel vir noodgevalle of krisissorg nie.
In 'n krisis?
As jy in 'n krisis is of onveilig voel, kry asseblief dadelik hulp by noodhulp of 'n krisislyn. Hierdie webwerf is nie vir noodgevalle bedoel nie.
Hulplyne (SADAG)
- SADAG Selfmoord-krisislyn (24 uur) 0800 567 567
- SADAG hulplyn (24 uur) 0800 456 789
- SADAG WhatsApp 076 882 2775
- Noodhulp (selfoon) 112
- Noodhulp 10177